Nataniël is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit Stel...view moreNataniël is op Grahamstad gebore. Hy het skool gegaan aan die Laerskool Riebeeck-Kasteel en Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier. Na skool studeer hy musiek aan die Universiteit Stellenbosch. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf as kabaretster en verhoogkunstenaar, maar sedert die 1990’s is hy veral gewild as skrywer en koskenner. Nataniël was born in Grahamstown in the Eastern Cape. He studied music at Stellenbosch University and first became popular as a cabaret and stage artist, but since the 1990’s has also built a reputation as a writer, columnist and celebrity chef. 150 Stories dominated the bestseller charts for weeks on end.view less