Gaan na inhoud

voortplanting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voortplanting     —  
voort•plan•ting
'n Nuwe generasie voortbring; metode waarvolgens 'n spesie biologies aanteel of verder versprei.
Geen plant of dier kan vir ewig leef nie, daarom is voortplanting een van die belangrikste lewensfunksies vir enige lewende organisme voordat dit self doodgaan.

    Vertalings

  Vertalings:    voortplanting
Engels: reproduction(en), procreation(en)
Nederlands: voortplanting(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voortplanting.