vlak
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | vlak | vlak | ||
Vergrotend | vlakker | |||
Oortreffend | vlakste |
- vlak
- Naby aan die grond; nie diep nie.
- Hy het die kat is in 'n vlak graf begrawe.
Vertalings: vlak | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
vlak |
- Baie naby.
- Die potlood lê vlak voor jou, as dit 'n slang was het dit jou gepik.
Vertalings: vlak | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vlak | vlakke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vlakkie | vlakkies |
- 'n Plat oppervlakte of gelykte.
- Peil; standaard; graad.
- Op watter vlak van die parkade het jy gestop?
- Die kinders se vlak van taalbeheersing laat veel te wense oor.
Vertalings: vlak | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vlak o | vlakken |
Verkleinwoord | vlakje | vlakjes |
- Hulp:IPA: [vlɑk]
-
(lêer)
- (wiskunde) 'n Tweedimensionale versameling punte wat deur drie punte vasgelê kan word wat 'n driehoek vorm.
- 'n Oppervlak wat amper 'n wiskundige vlak vorm
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | vlak | |
Verboë | vlakke | |
Partitief | vlaks | |
Vergrotend | ||
Onverboë | vlakker | |
Verboë | vlakkere | |
Partitief | vlakkers | |
Oortreffend | ||
Onverboë | vlakst | |
Verboë | vlakste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het vlakst(e) |
- Wat amper 'n wiskundige vlak vorm.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Bywoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Wiskunde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands