vat
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vat |
Verlede Tyd | ek | het gevat |
- Neem; vasgryp; beetkry.
- Aan iets raak.
- (informeel) Aanhou of duur.
- Onthou om jou toebroodjies te vat.
- Moenie daaraan vat nie!
- Hoe lank gaan dit vat?
Vertalings: 1. Neem; vasgryp; beetkry. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Aan iets raak. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Aanhou of duur. | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vat | vate |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vaatjie | vaatjies |
- Houer van hout waarin vloeistof geberg word.
- Wyn word in vate verouder.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | vat | vats |
Genitief | vata | vatas |
Datief | vate | vates |
Akkusatief | vati | vatis |
Vokatief | o vat | o vats |
- IPA: [vat], genitief: [vaˈta], datief: [vaˈte], akkusatief: [vaˈti], vokatief: [oˈvat]; meervoud: [vats], genitief: [vaˈtas], datief: [vaˈtes], akkusatief: [vaˈtis], vokatief: [oˈvats]