valskerm
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
valskerm | valskerms |
-
(lêer)
- val•skerm
- 'n Skerm wat die lugweerstand gebruik om die val van 'n liggaam of voorwerp te rem
- Nog voor die dae van sykouse of valskerms, is nylon se heel eerste gebruik tandeborselhare gewees.[1]
Vertalings: valskerm | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor valskerm.