tornado
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tornado | tornado's |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tornado'tjie | tornado'tjies |
- tor•na•do
- (weer) 'n Verwoestende warrelwind; draaiende, tregtervormige uitstulping onder 'n wolk tydens 'n onweersbui.
- Die tornado word sigbaar as 'n dun buis, wat vanuit die wolk tot by die grond strek.
- Hoe nouer die tregter word, hoe sneller begin die tornado draai.
Vertalings: tornado | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tornado.