term
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
term | terme |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
termpie | termpies |
- 'n Woord of uitdrukking met 'n bepaalde betekenis; vakwoord.
- Elk van die getalle in 'n wiskundige ry.
- Die Ystergordyn is 'n Westerse term wat deur Winston Churchill gewild gemaak is.
- Die elemente van die ry is die terme van die ry.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | term g | 1, 2: termen 1: terms |
Verkleinwoord | termke | termkes |
- «Amber is in guod út de terms fan de potfisk.»
- Amber is 'n stof uit die derms van die potvis.
- «De betsjutting fan dy term wit net elkenien.»
- Die betekenis van daardie term ken nie elkeen nie.