Gaan na inhoud

swak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   swak     swakke     swakkes    
Vergrotend   swakker     swakkeres  
Oortreffend   swakste    
Bywoord
Oortreffend   uiters swak, doodswak, kuikenswak  
  1. 'n Tekort aan krag of vaardigheid.
  2. Van lae of onbevredigende standaard (breek maklik, nie goed gemaak nie, doen nie wat dit moet nie, ens.)
  1. Sekere lewenstylkeuses kan tot swak gesondheid lei.
  2. Die opponente was maar swak.
«Die gees is gewillig, maar die vlees is swak
Wil die regte ding doen, maar is nie fisies daartoe in staat nie.

    Antonieme

  1. sterk
  2. goed

    Vertalings

  Vertalings:   1. Tekort aan krag of vaardigheid
Engels: weak(en)
Nederlands: zwak(nl)
  Vertalings:   2. Wat maklik breek
Engels: poorly(en)
Nederlands: zwak(nl)