Gaan na inhoud

spyker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
spy•ker
IPA: [spy'ker]
Enkelvoud Meervoud
  spyker     spykers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  spykertjie     spykertjies  
1. 'n Metaal pen wat met 'n gewoonlik met 'n hammer in tipies hout ingekap word om iets daaraan te heg.
2. 'n Platvloerse verwysing na die seksdaad tussen individue.
3. 'n Persoon met wie die seksdaad uitgevoer kan word.
1. Die spyker was nie lank genoeg om die planke by mekaar te hou nie.
2. Hy het haar gevra hoeveel sy wou hê vir 'n spyker.
3. Sy is 'n lekker spyker.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  spyker 
Verlede Tyd  ek   het gespyker        
1. Die inkap of vashegting deur metaalpenne in te kap.
2. 'n Platvloerse verwysing na seks met 'n ander.
1. Hy spyker die besware teen die deur vas.
2. Hy spyker haar elke dag.

    Sinonieme

1. vaskap, inkap, kap
2. naai, pomp

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels nail(en)
Nederlands nagel(nl)
Russies гвоздь(ru)