Gaan na inhoud

seep

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Seep.
Enkelvoud Meervoud
  seep     sepe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sepie     sepies  
   
(lêer)
seep
  1. Stof waarmee gewas en skoongemaak word (poeier, jel of koekie).
  2. (chemie) Verbinding van hoër vetsure met 'n alkali wat as reinigingsmiddel gebruik word.
  1. Gee asseblief die seep aan.
  2. As toiletware is seep vanaf die vroeë Middeleeue in Europese lande vir persoonlike higiëne gebruik.

    Vertalings

  Vertalings:    seep
Engels: soap(en)
Nederlands: zeep(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  seep 
Verlede Tyd  ek   het geseep        
Met seep smeer; inseep.
A nee a, seep dit behoorlik!
Het het sy lyf deeglik geseep en geskrop.

    Vertalings

  Vertalings:    seep
Engels: soap(en)
Nederlands: zepen(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor seep.