Gaan na inhoud

pouse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  pouse     pouses  
'n Kort rustyd of onderbreking in aktiwiteite.
Ons speel elke pouse rugby.

    Vertalings

  Vertalings:   Kort tussenpose
Engels: pause(en), break(en), rest(en)
Nederlands: paus(nl)
Enkelvoud Meervoud
  pous     pouse  
Meervoud van pous; meer as een pous.
Pous Innocentius IX was die laaste in 'n reeks van drie pouse waarvan die pontifikate gesamentlik minder twee jaar geduur het.

    Vertalings

  Vertalings:   Meer as een pous
Engels: pope(en)
Nederlands: paus(nl)