Gaan na inhoud

monnik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  monnik     monnike  
'n Man wat om godsdienstige redes 'n ongetroude, asketiese leefwyse volg, hetsy in 'n klooster met ander monnike of 'n kluisenaarsbestaan alleen in die wildernis. 'n Gelofte van armoede, onthouding van voedsel en seksuele aktiwiteite, gehoorsaamheid, ens. gaan dikwels daarmee gepaard. Die manlike ekwivalent van "non".