Gaan na inhoud

met

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
met
  1. iets hê/toedig
  2. hoe iets gebeur het
  3. saam met
  1. Die meisie met die blonde hare.
  2. Jy moet die appel met ’n skerp mes skil.
  3. Met belasting kos dit R10.

    Sinonieme

mee

    Antonieme

sonder

    Vertalings

  Vertalings:    met
Engels: with(en)
Nederlands: met(nl)


Voorsetsel Bywoord
met mee
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik ermee
Naby hiermee
Veraf daarmee
Betreklik waarmee
Vraend waarmee?
Onbepaald ergens mee
Negatief nergens mee
Universeel overal mee
Hulp:IPA: [mɛt]
   
(lêer)
Met
«We zijn met de trein naar Amsterdam gegaan.»
Ons het met die trein na Amsterdam gegaan.