Gaan na inhoud

langs

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die voetpad loop langs die rivier.
Voorsetsel
langs
Tersyde van, ewewydig aan; in die rigting of omgewing van iets anders.
Die fietspad loop langs die kanaal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: along(en), via(en)
Nederlands: langs(nl)


Bywoord
langs
Baie naby aan of teenaan.
My kar staan langs joune.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: next to(en)
Nederlands: langs(nl)