krokodil
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
krokodil | krokodille |
- kro•ko•dil
- (reptiele) 'n Groot reptiel wat in die water woon. Crocodilia
- «Krokodiltrane huil.»
- Vals wees.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor krokodil.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | krokodil v/m | krokodillen |
Verkleinwoord | krokodilletje | krokodilletjes |
- kro•ko•dil
- Geskiedkundig vroulik; vandag ook manlik. Telbaar.