Gaan na inhoud

indien

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voegwoord
indien
Sedert 1265 in Middelnederlands opgeteken as in dien dat, wat toe verskeie betekenisse gehad het. Dien is die datief van die aanwysende voornaamwoord die.
in•dien
Druk 'n voorwaarde uit.

    Sinonieme

as

    Eienskappe

Onderskikkende voegwoord
Hy sal vrygelaat word indien die losgeld betaal is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: if(en)
Nederlands: indien(nl)


Voegwoord
indien
Hulp:IPA: [ɪn.ˈdin]
   
(lêer)
in•dien
Druk 'n voorwaarde uit

    Eienskappe

Onderskikkende voegwoord
«Hij word vrijgelaten indien het losgeld betaald is.»
Hy word vrygelaat indien die losgeld betaal is.