herbivoor
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
herbivoor | herbivore |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
herbivoortjie | herbivoortjies |
- Van Latyn: herba (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).
- her•bi•voor
- (dierkunde) 'n Dier wat slegs plantaardige voedsel vreet; 'n planteter.
- Herbivore (soos takbokke, olifante en perde) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal.
Vertalings: herbivoor | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor herbivoor.