Gaan na inhoud

grond

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[2] Grond.
Enkelvoud Meervoud
  grond     gronde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grondjie     grondjies  
grond
  1. 'n Bepaald stuk van die aardoppervlak.
  2. Die stof van die aardoppervlak waarin plante en bome groei.
  3. Die aardoppervlak in 'n algemene sin.
  4. Die rede of basis van gedrag, houding, standpunt of motief.
  1. Die projekontwikkelaar het die grond gekoop om huise op te bou.
  2. Die seun sit die hele dag met sy hande in die grond.
  3. Na 'n lang vlug staan ons uiteindelik weer op die grond.
  4. Op grond waarvan het jy dit gedoen?
«Soos 'n vis op droë grond.»
Magteloos wees.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ground(en), land(en), earth(en), soil(en), foundation(en)
Nederlands: grond(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  grond 
Verlede Tyd  ek   het gegrond        
Stig; vestig; deurgrond.
Jy moet die paal ordentlik grond.
Sy opinie is op hoorsê gegrond.

    Vertalings

  Vertalings:   
{{en}: ground(en)
Nederlands: gronden(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor grond.