gebied
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gebied | gebiede |
- ge•bied
- 'n Deel van die aardoppervlak; deel van 'n land/provinsie/stad/dorp; streek.
- (figuurlik) 'n Bepaalde vak van die onderwys, kunste of wetenskap; 'n reeks verwante sake/aktiwiteite.
- Die Namibwoestyn is 'n dorre gebied.
- Dié professor is kundig op die gebied van taalkunde.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | gebied |
Verlede Tyd | ek | het gebied |
- Beveel; gelas; 'n dwingende opdrag gee.
- Die stout kind is gebied om die klas te verlaat.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | gebied | gebieden |
Verkleinwoord | gebiedje | gebiedjes |
- «De Namibwoestijn is een dor gebied.»
- Die Namibwoestyn is 'n dorre gebied.
- Onsydig. Telbaar.