Gaan na inhoud

donder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Donderweer.
Enkelvoud Meervoud
  donder     donders    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  donnertjie     donnertjies  
   
(lêer)
don•der
  1. (weer) Die knal van weerlig wat met onweer gepaard gaan; die dreuning wat op weerlig volg of wat daaraan herinner.
  2. (pejoratief) Skelwoord vir 'n persoon (soos 'n sukkelaar of skelm).
  1. Die honde is bang vir die donder.
  2. Die arme donder sal ook nie regkom nie.

    Vertalings

  Vertalings:    donder
Engels: thunder(en)
Nederlands: donder(nl)
Xhosa: duduma
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit  donder 
Verlede Tyd  dit   het gedonder        
  1. (weer) Die knal van weerlig of harde klank wat daaraan herinner.
  2. (pejoratief) Slaan; tref.
  1. Dit donder in die verte. Die sersant donder bevele uit.
  2. Die ou verloor sy balans en donder agteroor van sy stoel af.

    Vertalings

  Vertalings:    donder
Engels: thunder(en)
Nederlands: donderen(nl)