Gaan na inhoud

bereik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bereik 
Verlede Tyd  ek   het bereik        
be•reik
  1. By 'n plek aankom; haal.
  2. 'n Doelwit verwesenlik; regkry; behaal.
  3. Mense inlig.
  1. Die swemmer het net genoeg krag om die ander kant te bereik.
  2. Toe die rugbyklub die hoogste vlak bereik, het hulle uitbundig gevier.
  3. Die veldtog het daarin geslaag om 'n groot gehoor te bereik.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reach(en)
Nederlands: bereiken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  bereik     —  
Die afstand wat afgelê kan word; die invloed wat uitgeoefen kan word.
Die vyand was buite die skerpskutters se bereik.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: reach(en), range(en)
Nederlands: bereik(nl)