argitek
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
argitek | argitekte |
- Van Grieks, 'architektón', boumeester; 'n samestelling van 'archi', opper en 'tektón', bouer.
- ar•gi•tek
- (beroepe), (kuns), (boukunde) Iemand wat geboue en konstruksies ontwerp en die leiding tydens die bou daarvan neem.
- Gerard Moerdyk was 'n Suid-Afrikaanse argitek wat die Voortrekkermonument en talle Afrikaanse kerke en ander openbare geboue ontwerp het.
Vertalings: argitek | |||
---|---|---|---|