aangenaam
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | aangenaam | aangename | ||
Vergrotend | aangenamer | |||
Oortreffend | aangenaamste |
-
(lêer)
- aan•ge•naam
- Genoeglik; lekker; 'n positiewe gevoel oproep.
- Die water in swembaddens kan verhit word om dit meer aangenaam vir swemmers te maak.
Vertalings: aangenaam | |||
---|---|---|---|