Gaan na inhoud

U-boot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  U-boot     U-bote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  U-bootjie     U-bootjies  
'n Vaartuig wat onder water vaar en waarin bemanning, voorraad, ens. droog vervoer word - meestal vir militêre toepassings en met wapentuig toegerus.


Die U-boot is met 'n dieptebom gesink.

    Sinonieme

duikboot

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: U-boat(en)
Nederlands: U-Boat(nl)
Duits: U-Boot(de)
Russies: подводная лодка(ru) (podwodnoi lodka)
Japannees: Uボート(ja) (joebota)