vreet
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vreet |
Verlede Tyd | ek | het gevreet |
- [/frɪət/]
- Gulsig of op 'n onbeskaafde wyse eet (meestal van 'n dier gesê).
- Oordadig gebruik.
- Knaag; aantas; inbyt (sure).
- Hy het nie geëet nie, hy het gevreet.
- Die motorfiets vreet kettings.
- Die probleem vreet aan my.
Vertalings: vreet | |||
---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [vret]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vreten
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vreten
- gebiedende wys van vreten
- 1.: Ik vreet.
- 2.: Vreet je?
- 3.: Vreet!