Gaan na inhoud

AVBOB

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afkorting
AVBOB
Afkorting vir "Afrikaanse Verbond van Begrafnisondernemers".
«Jy speel op AVBOB se stoep.»
Soek vir moeilikheid.