poes
Voorkoms
Afrikaans
[wysig]Etimologie
[wysig]Ontleen uit Nederlands poes ("wyfiekat").
Selfstandige naamwoord
[wysig]poes (meervoud poese)
- Menslike vulva; eksterne vroulike geslagsorgane.
- Dwaas, flous.
- 'n Regte poes wees.
- Iemand vir 'n poes vat.
Tussenwerpsel
[wysig]poes
- Uiting van woede of pyn.
- Poes! Of Ek gaan jou Poes!
- Aanduiding van verrassing of verbasing.
- Goeie poes!
Meer inligting
[wysig]- Sien Wikipedia vir meer inligting oor poes.