Gaan na inhoud

Koran

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 09:48, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Enkelvoud Meervoud
  Koran     —  
Ko•ran
Die Heilige Skrifte van die Islam; heilige boek van die Mohammedane.
Die Koran is verdeel in 114 hoofstukke (soeras), onderverdeel in verse (ajas).

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Qur'an(en)
Nederlands: Talmoed(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Koran.