William Allen Young
Voorkoms
William Allen Young | |
Geboorte | 24 Januarie 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
William Allen Young (gebore 24 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jagged Edge (1985) en Lock Up (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1985: Jagged Edge
- 1989: Lock Up
- 1992: The Waterdance
- 2003: Fear X
- 2011: Fatal Consequences
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Mariah
- 1996: Moesha
- 2015: Code Black
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Johnnie Mae Gibson: FBI
- 1993: Stalking Laura