Wendy Raquel Robinson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wendy Raquel Robinson | |
Geboorte | 25 Julie 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Wendy Raquel Robinson (gebore 25 Julie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Congeniality (2000) en Something New (2006), en in die televisiereekse The Steve Harvey Show (1996) en The Game (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Miss Congeniality
- 2003: With or Without You
- 2005: Rebound
- 2006: Something New
- 2015: Mysterious Ways
- 2016: Grandma's House
- 2016: A Weekend with the Family
- 2016: Boy Bye
- Gods and Robots
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: Minor Adjustments
- 1996: The Steve Harvey Show
- 1998: Getting Personal
- 2006: The Game
- 2013: Kimmie's Kitchen
- 2017: The Mayor
- 2019: Starving Artist
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Mali Music: Beautiful
- 2014: My Dad's a Soccer Mom
- 2015: Community Impact Awards
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Peaches
- 2009: Contradictions of the Heart