Wartburg
Voorkoms
Wartburg | |
---|---|
Wartburger Hof Hotel | |
Koördinate: 29°25′59″S 30°34′28″O / 29.43306°S 30.57444°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | UMgungundlovu |
Munisipaliteit | uMshwathi |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,89 km2 (0,73 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 906 |
• Digtheid | 479/km2 (1 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 67.5% |
• Indiërs/Asiërs | 4.9% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 26.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 45.6% |
• Zoeloe | 22.7% |
• Afrikaans | 9.5% |
• Ander | 22.3% |
Poskode (strate) | 3233 |
Skakelkode | 033/032 |
Wartburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 10 km suidoos van New Hanover en het as 'n sendingstasie ontstaan. Die dorpie is vernoem na die Wartburgkasteel in Thüringen, Duitsland. Die R614-streeksroete gaan deur die dorp.
Distrik
[wysig | wysig bron]Werktuie wat dateer uit die middel- en laat-steentydperk en ystertydperk is in 'n grot naby die dorp ontdek. Die grot word die Holly-skuiling genoem ter ere van die eienaar van die plaas. Die Wartburg Kirchdorf School skool is hier naby.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Wartburg". Sensus 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wartburg.