Vincent Wong (UK akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vincent Wong | |
Geboortenaam | Vivian Warren Chen[1] |
---|---|
Geboorte | 4 Februarie 1928 |
Sterfte | 13 Maart 2015 (op 87) |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1958–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vincent Wong (4 Februarie 1928 – 13 Maart 2015) was 'n Britse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Little Shop of Horrors (1986), Kiss of the Dragon (2001), Die Another Day (2002), en Batman Begins (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Little Shop of Horrors
- 2001: Kiss of the Dragon
- 2001: Hype
- 2002: Die Another Day
- 2005: Batman Begins
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1979: Goodbye Darling
- 1981: The Chinese Detective
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The First Emperor
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Bona Vacantia List". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2016. Besoek op 27 Julie 2020.