Vanessa Kirby
Voorkoms
Vanessa Kirby | |
Geboorte | 18 April 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vanessa Nuala Kirby (gebore 18 April 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente About Time (2013) en Mission: Impossible - Fallout (2018), en in die televisiereeks The Crown (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: The Story of Love/Loss
- 2012: Wasteland
- 2013: About Time
- 2015: Bone in the Throat
- 2016: Kill Command
- 2018: Mission: Impossible - Fallout
- 2018: Gareth Jones
- 2019: Hobbs and Shaw
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2015: The Frankenstein Chronicles
- 2016: The Crown
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: Me Before You: Outtakes