Vaalkoester
Voorkoms
Vaalkoester | |
---|---|
In die Nasionale Bergkwaggapark | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. vaalensis
|
Binomiale naam | |
Anthus vaalensis Shelley, 1900
|
Die vaalkoester (Anthus vaalensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël, nomade en gedeeltelike trekvoël in kort afgevrete grasveld en struikveld, braakveld, vliegvelde en ander oop, kaal plekke. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buffy pipit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Anthus vaalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)