Uh Huh Her
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Uh Huh Her | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Los Angeles, Kalifornië, VSA |
Genres | Indiepop |
Jare aktief | 2007 — hede |
Webwerf | www.uhhuhher.com |
Lede | Leisha Hailey Camila Grey |
Gewese lede | Alicia Warrington |
Uh Huh Her is 'n onafhanklike indiegenre popgroep vanuit Los Angeles, Kalifornië in die VSA wat in Januarie 2007 tot stand gekom het en hul eerste EP op 24 Julie 2007 vrygestel het. Die groep neem hul naam van PJ Harvey se album, Uh Huh Her.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- I See Red EP (2007)
- Common Reaction (2008)
- Nocturnes (2011)
- Black and Blue EP (2011)
- EP3 EP (2012)
- Future Souls (2014)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Swartz, Shauna (23 Julie 2007). "Introducing Uh Huh Her". AfterEllen.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Junie 2013. Besoek op 3 September 2007.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Uh Huh Her. |
- Amptelike webwerf (en)
- MySpace-profiel (en)