Tsjerkasi
Voorkoms
Tsjerkasi Черка́си • Черка́ссы | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 49°26′40″N 32°03′35″O / 49.44444°N 32.05972°O | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Tsjerkasi |
Stigting | 1652/1653 |
Oppervlak | |
• Totaal | 69 km2 (27 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 286 037 |
Webwerf | rada.cherkassy.ua |
Tsjerkasi (Oekraïens: Черка́си; Russies: Черка́ссы) is 'n stad in sentrale Oekraïne met ongeveer 286 duisend inwoners (2011). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Tsjerkasi-oblast. Tsjerkasi, wat aan die Dnjeprrivier geleë is, het in 1795 stadstatus verkry.