Tamale
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Ghana |
Region | Northern Region |
Koördinate | 09°24′27″N 00°51′12″W / 9.40750°N 0.85333°W |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 750 vk km |
Hoogte bo seevlak | 151 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 360 579 |
- Bevolkingsdigtheid | 480,77/vk km |
Tydsone | UTC +0 |
- Somertyd | UTC +0 |
Burgemeester | Alhaji Haruna Friday |
Amptelike webwerf | www.tamale.ghanadistricts.gov.gh Geargiveer 1 Mei 2011 op Wayback Machine |
Tamale is die derde grootste stad in Ghana naas Accra en Kumasi, en het 'n bevolking van 360 579 in 2007 gehad. Die stad lê in die noorde van die land, naby die Volta-meer, en het 'n oppervlakte van 480,77 km².