Sochi Autodrom
Voorkoms
Ligging | Sotsji, Krasnodar Krai, Rusland |
---|---|
Tydsone | MSK+0 (UTC+04:00) |
Koördinate | 43°24′37″N 39°58′06″O / 43.410278°N 39.968271°O |
FIA Gradering | 1 |
1e Sooispit | Julie 2011 |
Geopen | 21 September 2014[1] |
Argitek | Hermann Tilke |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Russiese Grand Prix GP2-reeks GP3-reeks TCR Internasionale Reeks Russiese Toermotorkampioenskap |
Grand Prix-renbaan | |
Lengte | 5.848 km (3.634 mi) |
Draaie | 19 |
Rondterekord | 1:40.896 ( Valtteri Bottas, Williams, 2014, Formule Een) |
Kortbaan | |
Lengte | 2.313 km (1.437 mi) |
Die Sochi Autodrom (Russies: Сочи Автодром),[2] ook bekend as die Sochi Internasionale Straatbaan en die Sochi Olimpiese Parkbaan, is 'n 5,848 km lange Formule Een motorrenbaan in die ontspanningsdorp Sotsji langs die Swartsee in Rusland.[3][4]
Die baan is soortgelyk aan die Circuit Gilles Villeneuve en die Sydney Olimpiese Parkbaan, omrede dit rondom 'n Olimpiese stadion gebou is; in hierdie geval, die Sochi Olimpiese Park, plek van die Olimpiese Winterspele 2014.
Dit huisves die Russiese Grand Prix, 'n wêreldkampioenskapsren, sedert 2014, aanvanklik vir 'n sewe-jaar kontrak.
Wenners van die Russiese Grand Prix te Sotsji
[wysig | wysig bron]Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Renbaan | Verslag |
---|---|---|---|---|
2021 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | Sotsji |
2020 | Valtteri Bottas | Mercedes | Verslag | |
2019 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2018 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2017 | Valtteri Bottas | Mercedes | Verslag | |
2016 | Nico Rosberg | Mercedes | Verslag | |
2015 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2014 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sochi Autodrom officially opened in Russia". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 22 September 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2015. Besoek op 4 Oktober 2014.
- ↑ "2014 Formula 1 Russian Grand Prix". Formula 1.com (in Engels). Formula One Management. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2015. Besoek op 26 Julie 2014.
- ↑ Collantine, Keith (14 Oktober 2010). "Russia to join F1 calendar in 2014". F1 Fanatic (in Engels). Keith Collantine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2017. Besoek op 25 Junie 2011.
- ↑ "OMEGA" (in Russies). OMEGA (Developer). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2014. Besoek op 26 Oktober 2011.