Gaan na inhoud

Sneeuberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sneeuberg
Sneeuberg en Maltese kruis in die Sederberg, Suid-Afrika. Sneeuberg en Maltese kruis in die Sederberg, Suid-Afrika.
Ligging Wes Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 2 028 meter bo seevlak
Reeks Sederberg
Koördinate 32°27′00″S 19°08′00″O / 32.45°S 19.13333°O / -32.45; 19.13333
Ligging van Sneeuberg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Sneeuberg
Sneeuberg

Die Sneeuberg is die hoogste piek in die Sederberg, Wes-Kaap en is 2 028 m hoog. Hierdie piek moet nie verwar word met die Sneeuberge wat 'n bergreeks in die Oos-Kaap is nie.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Lys van Bergpieke in Suid-Afrika

Verwysings[wysig | wysig bron]