Ryan Kwanten
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ryan Kwanten | |
Geboortenaam | Ryan Christian Kwanten |
---|---|
Geboorte | 28 November 1976 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ryan Kwanten (gebore 28 November 1976) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Silence (2007), Legend of the Guardians: The Owls of Ga'Hoole (2010), en Knights of Badassdom (2013), en in die televisiereeks True Blood (2008).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Liquid Bridge
- 2004: America Brown
- 2006: Flicka
- 2007: Dead Silence
- 2010: Legend of the Guardians: The Owls of Ga'Hoole
- 2010: Don't Fade Away
- 2010: Griff the Invisible
- 2010: Red Hill
- 2012: Not Suitable for Children
- 2013: Knights of Badassdom
- 2013: Mystery Road
- 2013: The Right Kind of Wrong
- 2014: Flight 7500
- 2015: Kidnapping Mr. Heineken
- 2015: Blunt Force Trauma
- 2016: Who Gets the Dog?
- 2018: Supercon
- 2018: The Hurricane Heist
- Stolen
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1997: Spellbinder: Land of the Dragon Lord
- 2004: Summerland
- 2008: True Blood
- 2008: Oh So Cosmo
- 2010: True Blood: Webisodes
- 2010: The Kilborn File
- 2013: The Getaway
- 2017: Apollo Gauntlet
- 2018: The Oath
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: The Junction Boys
- 2015: Edge
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Making 'Liquid Bridge'