Rotimi (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rotimi | |
Geboortenaam | Olurotimi Akinosho |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2011–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rotimi is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Divergent (2014) en in die televisiereekse Boss (2011), Betrayal (2013), en Power (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: Divergent
- 2014: Imperial Dreams
- 2016: Deuces
- Singleholic
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Boss
- 2013: Betrayal
- 2014: Power
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Cooper and Stone
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Rotimi in die Internet-rolprentdatabasis