R
Voorkoms
Latynse letter R | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter R. Vir ander betekenisse sien R (dubbelsinnig).
Die letter R, r is die 18de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word R uitgespreek met die woord "Romeo".
Gebruik as simbool
[wysig | wysig bron]Natuurkunde
[wysig | wysig bron]R staan gewoonlik vir die gaskonstante 8,314 4621(75) J⋅K-1⋅mol-1.
Chemie
[wysig | wysig bron]R is die simbool vir die aminosuur arginien.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie R.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir R.