Prostitusie
Voorkoms
Prostitusie is die aktiwiteit waarby seksuele dade in ruil vir geld of goedere gelewer word. Die woord word van die Latynse pro (voorsetsel) en statuere (werkwoord) afgelei. 'n Letterlike vertaling is "om te ontbloot", "om voorop te plaas".
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Prostitution. |