Pridi Banomyong
Voorkoms
Pridi Banomyong (Thai: ปรีดี พนมยงค์, RTGS: Pridi Phanomyong, uitgespreek [prīː.dīː pʰā.nōm.jōŋ]; 11 Mei 1900 - 2 Mei 1983) was 'n Thaise politikus en professor. Hy was 'n Eerste Minister en senior staatsman in Thailand. Die eeu herdenking van sy geboorte was herdenk deur UNESCO in 2000.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pridi Banomyong.