Pamelyn Ferdin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pamelyn Ferdin | |
Geboortenaam | Pamelyn Wanda Ferdin |
---|---|
Geboorte | 4 Februarie 1959 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–1982, 1983, 1999–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pamelyn Ferdin (gebore 4 Februarie 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Boy Named Charlie Brown (1969), The Beguiled (1971), Charlotte's Web (1973), en The Toolbox Murders (1978).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: A Boy Named Charlie Brown
- 1971: The Beguiled
- 1973: Charlotte's Web
- 1978: The Toolbox Murders
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: The John Forsythe Show
- 1968: Blondie
- 1971: Curiosity Shop
- 1972: The Paul Lynde Show
- 1972: The Roman Holidays
- 1972: Sealab 2020
- 1974: These Are the Days
- 1977: Space Academy
- 1999: Detention
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: Mad Mad Scientist
- 1972: Lassie: Joyous Sound
- 1974: A Tree Grows in Brooklyn
- 1975: Miles to Go Before I Sleep
- 1985: It's Your 20th Television Anniversary, Charlie Brown