Newari
Voorkoms
Newari नेवाः भाय् Nevāh Bhāy | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Bhoetan Indië Nepal | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1,3 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Tibeto-Birmaans Himalajatale Newari | |
Skrifstelsel: | Devanagari, Kutakshari-skrif, Ranjana-skrif, Prachalit-skrif, Brahmi-skrif, Gupta-skrif, Bhujimol-skrif, Golmol-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië | |
Gereguleer deur: | Nepal Bhasa Akademie Nepal Bhasa Parishad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | new | |
ISO 639-3: | new | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Newari (नेपाल भाषा, Nēpāl bhāṣā), ook Newah Bhaye, is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat in Nepal ontwikkel het. Dit word deur sowat 1,3 miljoen mense in Bhoetan, Indië en Nepal gepraat. Newari is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi, asook van die Indiese deelstaat Sikkim. Newari word onder meer in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Newari is nie verwant aan Nepalees nie wat tot die Indo-Ariese tale behoort.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Newar" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2020. Besoek op 9 Julie 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Newari.