NGC 6357
NGC 6357 | ||||
’n Beeld deur die Hubble-ruimteteleskoop van Pismis 24-1, die "kern" van NGC 6357. Bron: HRT/Nasa/ESA | ||||
Soort newel | Emissienewel | |||
Sterrebeeld | Skerpioen[1] | |||
Tipe | H II-gebied | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 24m[2] | |||
Deklinasie | -34° 20′[2] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 500[3] | |||
Ander name | ||||
War and Peace Nebula,[2] Kreefnewel,[4] Sharpless 11, RCW 131, Gum 66 | ||||
|
NGC 6357 is ’n emissienewel naby NGC 6334 in die sterrebeeld Skerpioen. Dit bevat baie protosterre wat verdwerg word deur ’n gaswolk en klein, jong sterre met baie omringende gas.
Pismis 24
[wysig | wysig bron]Die newel bevat onder meer die oop sterreswerm Pismis 24, wat verskeie sterre met ’n groot massa het. Een van die helderste sterre in die swerm, Pismis 24-1, is aanvanklik beskou as die grootste ster bekend, teen amper 300 M☉ (sonmassas), totdat ontdek is dit is ’n veelvoudige stelsel met minstens drie sterre; die verskillende komponente is steeds gemiddeld sowat 100 M☉ elk en hulle is dus steeds van die grootste sterre bekend.[5][6]
G353.2+0.7
[wysig | wysig bron]Die jong sterreswerm G353.2+0.7 lê oos van Pismis 24 en is ontdek op ’n beeld deur die Chandra-X-straalsterrewag wat gewys het dit bestaan uit sowat 800 sterre.[7]
G353.1+0.36
[wysig | wysig bron]Die jong swerm G353.1+0.36 lê suidoos van Pismis 24 en bevat ook sowat 800 sterre wat deur X-strale opgespoor is.[7] Die streek het verskeie Klas O-sterre, onder meer [BDSB2003] 10.[8]
Swaar sterre
[wysig | wysig bron]NGC 6357 is een van die mees prominente streke naby ons in die Melkweg waar swaar sterre vorm. ’n Verskeidenheid vroeë Klas O-sterre word in die newel aangetref en blaas borrels om die sterreswerms wat in die molekulêre wolk gesien kan word.
Ster (Pismis 24-#) |
Spektraaltipe | Magnitude (Mbol) |
Temperatuur[10] (K) |
Radius (R☉) |
Massa (M☉) |
---|---|---|---|---|---|
1NO | O3,5 If* | -10 | 42 000 | 17 | 74 |
1SW | O4 III | -9,8 | 41 500 | 16 | 66 |
2 | O5,5 V(f) | -8,9 | 40 000 | 12 | 43 |
3 | O8 V | -7,7 | 33 400 | 9 | 25 |
10 | O9 V | -7,2 | 31 500 | 8 | 20 |
12 | B1 V | -5,3 | 30 000 | 4 | 11 |
13 | O6,5 III((f)) | -8,6 | 35 600 | 12 | 35 |
15 | O8 V | -7,8 | 33 400 | 10 | 25 |
16 | O7,5 V | -9 | 34 000 | 16 | 38 |
17 | O3,5 III | -10,1 | 42 700 | 17 | 78 |
18 | B0,5 V | -6,4 | 30 000 | 6 | 15 |
19 | B0,5 V | -5,4 | 30 000 | 4 | 11 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ R. W. Sinnott, red. (1988). The Complete New General Catalogue and Index Catalogue of Nebulae and Star Clusters by J. L. E. Dreyer. Sky Publishing Corporation and Cambridge University Press. ISBN 0-933-34651-4.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "SIMBAD Astronomical Database". Results for NGC 6357. Besoek op 3 Mei 2007.
- ↑ "Statistical study of OB stars in NGC 6334 and NGC 6357". Bibcode:2012A&A...538A.142R. doi:10.1051/0004-6361/201117299.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp) - ↑ http://www.theguardian.com/science/2013/feb/20/lobster-nebula-birthplace-stars-infrared
- ↑ "ESA Science & Technology: Star on a Hubble diet NGC 6357" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Februarie 2010. Besoek op 11 April 2007.
- ↑ NASA: Massive Stars in Open Cluster Pismis 24, 2006
- ↑ 7,0 7,1 Townsley, L. K.; et al. (2014). "The Massive Star-Forming Regions Omnibus X-Ray Catalog". Astrophysical Journal Supplement. 213 (1): 1. arXiv:1403.2576. Bibcode:2014ApJS..213....1T. doi:10.1088/0067-0049/213/1/1.
- ↑ Damke, G.; et al. (2006). "The open cluster G353.1+0.7 in NGC6357". Revista Mexicana de Astronomía y Astrofísica. 26: 180. Bibcode:2006RMxAC..26..180D.
- ↑ Fang, M.; Van Boekel, R.; King, R. R.; Henning, T.; Bouwman, J.; Doi, Y.; Okamoto, Y. K.; Roccatagliata, V.; Sicilia-Aguilar, A. (2012). "Star formation and disk properties in Pismis 24". Astronomy & Astrophysics. 539: A119. arXiv:1201.0833. Bibcode:2012A&A...539A.119F. doi:10.1051/0004-6361/201015914.
- ↑ Martins, F.; Schaerer, D.; Hillier, D. J. (2005). "A new calibration of stellar parameters of Galactic O stars". Astronomy and Astrophysics. 436 (3): 1049. arXiv:astro-ph/0503346. Bibcode:2005A&A...436.1049M. doi:10.1051/0004-6361:20042386.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie NGC 6357.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia