MySQL
Voorkoms
MySQL | |
Ontwikkelaar | MySQL AB / Oracle/SUN Microsystems |
---|---|
Bedryfstelsel | GNU/Linux, Windows, Solaris (bedryfstelsel) en Mac OS X |
Kategorie | Databasisbestuurstelsels |
Lisensie | GPL of kommersieel |
Webblad | http://www.mysql.com/ |
MySQL is 'n oopbron databasisbestuurstelsel wat beskikbaar is vir feitlik elke moderne bedryfstelsel, en wat bindings het vir enige noemenswaardige programmeertaal. MySQL is ontwikkel deur die Sweedse maatskappy MySQL AB en is gratis beskikbaar, maar klante wat betaal vir MySQL Enterprise kry ondersteuning en allerlei voordele. Dit werk as 'n bediener wat toegang verleen aan verskeie gebruikers tot 'n aantal databasisse.
MySQL AB is in 2008 deur SUN Microsystems gekoop. In 2010 koop Oracle op hulle beurt vir SUN Microsystems uit.
Gebruike
[wysig | wysig bron]MySQL is die Databasis komponent van LAMP, en word dikwels saam met PHP gebruik om die databasis van 'n webbladsy te berg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met MySQL. |
- (en) Die MySQL tuisblad
- (en) MySQL Query Browser Geargiveer 14 Augustus 2006 op Wayback Machine
- (en) PHPmyAdmin Geargiveer 16 Februarie 2013 op Wayback Machine
- (en) Database Master - MySQL Management Software