Muriel Evans
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Muriel Evans | |
Geboorte | 20 Julie 1910 |
---|---|
Sterfte | 26 Oktober 2000 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1946 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Muriel Evans (20 Julie 1910 – 26 Oktober 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Manhattan Melodrama (1934), Hide-Out (1934), Three on the Trail (1936), en Call of the Prairie (1936).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1934: Manhattan Melodrama
- 1934: Hide-Out
- 1935: The New Frontier
- 1935: The Roaring West
- 1935: The Throwback
- 1936: Three on the Trail
- 1936: Call of the Prairie
- 1936: The Boss Rider of Gun Creek
- 1936: King of the Pecos
- 1936: Missing Girls
- 1936: Silver Spurs
- 1936: The House of Secrets
- 1936: Ten Laps to Go
- 1937: Boss of Lonely Valley
- 1937: Headline Crasher
- 1937: Law for Tombstone
- 1937: Rich Relations
- 1937: Smoke Tree Range
- 1939: Westbound Stage
- 1940: Roll Wagons Roll
- 2000: I Used to Be in Pictures