Multiversum
Voorkoms
Die term multiversum verwys na die idee dat daar benewens ons heelal nog (volgens sommige talle) ander heelalle bestaan. Dié verskillende heelalle word soms parallelle heelalle genoem.
Volgens die oerknaltoerie dy die heelal uit, maar as ander heelalle dieselfde doen, sal hulle mekaar eindelik kruis. Dan sal nuwe sentrums ontstaan waar materie opnuut saamsmelt. So kan nuwe oerknalle en ’n "superheelal" ontstaan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Multiversum.
- The Structure of the Multiverse, David Deutsch
- Many Worlds & Parallel Universes
Die Aarde se posisie in die heelal |
---|